Oppad…Met Liefde

Die radio blaas – nuus oor nog ʼn aanval op buitelanders. En die rand het verswak teenoor die dollar. In die agtergrond huil die kinders. Dis laat, en hulle is honger, maar mama het nou eers by die huis gekom. En daar’s niks kos in die kaste nie. Ai! Sy sal moet baked beans by … Read more

Strome lewende water

Dit het begin as ’n druppel in die hart van ’n jong gevangene… Haat het Stefaans Coetzee se hart omring, soos donker wolke wat neerdruk en die lug verswaar. “[Ons]…het…’n ou swart vrou, wat voor die kafee op die stoep gelê en slaap het, gegryp. Een van die seuns het haar aan die voete getrek … Read more

Khulumani Attends the #KeepItConstitutional Launch at Constitution Hill, Johannesburg

mural with bill of rights grafitii

 On 26 July 2019, Khulumani Support Group attended the Foundation for Human Rights (FHR)’s launch of the #KeepItConstitutional Animation Series at the Constitutional Court.  The series uses animated characters to educate high school learners about constitutional rights. Hot topic issues, from land and education, to religious and political rights, are all explained in relation to … Read more