Elke vriend begin as ’n vreemdeling
Kersfees: ’n tyd vir familie en vriende – of so sê ’n miljoen slagspreuke oor winkelsentrum mure geplak. Maar tussen al die slagspreuke en die aanbevelings om ons harte op ons beurse te dra, word dit dikwels vergeet dat elke vriend as ’n vreemdeling begin het. Op 11 Desember 2019 is die mense van Klerksdorp … Read more