Strome lewende water
Dit het begin as ’n druppel in die hart van ’n jong gevangene… Haat het Stefaans Coetzee se hart omring, soos donker wolke wat neerdruk en die lug verswaar. “[Ons]…het…’n ou swart vrou, wat voor die kafee op die stoep gelê en slaap het, gegryp. Een van die seuns het haar aan die voete getrek … Read more